Curriculum and daily activities

Ons kurrikulum is saamgestel uit verskeie verskillende voorskoolse kurrikulums en riglyne wat deur vroeë kinderonderrig-spesialiste geskryf is. Die basis van ons kurrikulum is gevorm uit die Suid-Afrikaanse Nasionale Kurrikulumraamwerk vir Kinders van Geboorte tot Vier Jaar (Februarie 2015). 

Ons gebruik weeklikse temas om ons kinders die geleentheid te bied om betrokke te raak en 'n prettige, leersame ervaring op te doen. Dit sluit 'n volledige daaglikse program in om gebalanseerde leeraktiwiteite te verseker. 

Leeraktiwiteite is formeel sowel as informeel. Alle kinders sal daagliks betrokke wees by die volgende aktiwiteite:

  •  Praise, worship and bible stories;
  • Perceptual stimulation;
  •  Music;
  • Visual stimulation;
  • Auditive stimulation;
  • Cognitive stimulation;
  • Fine motor skill;
  • Gross motor skill activities;
  • Sensory activities;
  • Creative activities.

Parents letters are sent out every week to keep parents in the loop on what their children are learning in the upcoming week and makes it easy to engage with your child at home with regards to themes and playschool.

Example of parents letter: